Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11

Sedert die 11 September 2001-aanslae teen die tweelingtorings van die World Trade Center in New York en die Pentagon in Washington, het ‘n legio teorieë ontstaan wat probeer verklaar wie eintlik vir die aanslae verantwoordelik was. Sommige van hierdie teorieë … Lees verder

Kubabesoek: ‘Moffie’ Obama se slap gewrig maak op- en trefslae

President Barack Obama se besoek aan Kuba word oorskadu deur sy slap gewrig aan die einde van sy mediakonferensie met president Raúl Castro wat sy hand in die lug probeer hou soos wat Mandela destyds met De Klerk gemaak het. … Lees verder

Obama takel Trump

Met die gewilde miljardêr, Donald Trump, steeds die voorloper onder die Republikeine, het pres. Barack Obama nou ook tot die stryd toegetree en in ‘n onderhoud gesê Trump sal nie president word nie, omdat hy vertroue in die oordeel van … Lees verder

Obama besoek moskee

President Barack Obama het Woensdag vir die eerste keer ooit ’n besoek aan moskee in die VSA gebring en ’n versoek tot Amerikaners gerig om groter verdraagsaamheid teenoor die miljoene Moslems in dié land te toon.

Hy het gevra dat … Lees verder

Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?

Dit word algemeen aanvaar dat die Khoi-San en die blankes hulle eerste in die suid-weste van Suid-Afrika gevestig het. Die swartes het Suid-Afrika uit die noord-ooste binnegekom. Die aanspraak van die Khoi-San dat hulle altyd hier gewees het, soos Jan … Lees verder

Leon Lemmer: Barack Obama​ vanuit Afrikanerperspektief

In Suid-Afrika het ons in 1990/1994 die oorskakeling na die veelgeprese demokratiese orde beleef, waarin alle volwasse inwoners stemreg het; dus eintlik ‘n gepeupelkrasie. Ingevolge FW de Klerk se beloftes sou die nuwe Suid-Afrika vry van kommunisme en geweld wees. … Lees verder

Obama systap Kongres oor wapenbeheer

In die jongste pogings deur die Amerikaanse president, Barack Obama, om beter beheer oor ­vuurwapens te verseker, het hy die Amerikaanse kongres gesystap en uitvoerende bevele uitgereik wat ’n bitter stryd in die 2016-verkiesings­jaar van stapel gestuur het.

Met die … Lees verder

Joseph Secrève: Obama en Clinton, diktators van die proletariaat

Volgens diverse mediabronne voorspel 2016 nie veel goeds nie. Russia Today se Max Keiser waarsku oor ‘n finansiële superseepbel wat gaan bars, Generaal André Blattmann van die Switserse weermag meen dat Europa op die randjie van ‘n burgeroorlog staan, die … Lees verder

Obama sê geen bewyse teen ISIS na massaslagting

Pres. Barack Obama het Amerikaners gewaarsku dat die terreurbedreiging teen die VSA ‘n gevaarlike “nuwe fase” betree het en het onderneem om die Islamitiese Staat (ISIS) en ander terreurgroepe te vernietig.

Hy het egter bygevoeg dat daar geen bewyse is … Lees verder

Woedende Poetin veroordeel Turkse ‘rugstekers’

President Wladimir Poetin het Turkye “rugstekers” genoem nadat Turkye ‘n Russiese vegvliegtuig in Sirië neergeskiet het.

‘n Sigbaar woedende Poetin het gesê dit is ook verbasend dat Turkye daarna nie met Rusland wou skakel oor die voorval nie, maar dadelik … Lees verder

Stuur Kubaanse ingenieurs terug sê Saisi

Suid-Afrikaanse ingenieurs het vroeër gevra dat Kubaanse ingenieurs wat deur die ANC ingebring is om glo dienslewering in die Vrystaat te help verbeter, terug huis toe gestuur moet word.

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Siviele Ingenieurswese (Saisi) het sy afgryse en … Lees verder

Trevor Noah val vas met Siriese poging

Na Jon Stewart se vertrek uit die propagandaput van The Daily Show, het Comedy Central vroeër aangekondig dat hy deur die 31-jarige bruin Suid-Afrikaanse komediant, Trevor Noah vervang sal word.

Noah is met groot fanfare as die “vars gesig” … Lees verder

Skoppensboer: Obama en Mandela wen Nobelprys vir ‘n tweede keer

In ‘n verrassende skuif het die Nobelpryskomitee sy vorige besluit hersien en die 2015 Nobelprys vir Vrede gesamentlik aan die Amerikaanse president Obama en postuum aan Nelson Mandela toegeken.

“Die besluit was nie ‘n maklike een nie,” het ‘n woordvoerder … Lees verder

Hoe gaan dit met die imperiale projek?

President Barack Obama sal by die Verenigde Nasies hierdie week sy laaste geleentheid hê om sy globale buitelandse beleid na te jaag, wat tans nuwe uitdagings bied.

Die toenemend komplekse dinamika in die geteisterde Midde-Ooste het Obama se langtermyn beleidsdoelwitte … Lees verder