DA juig oor sluipmoord op Verwoerd, blameer Afrikaners vir swart onderwysmislukkings

‘n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, gesê: “In dié … Lees verder

Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

Bantoe-onderwys was beter, sê Wits-akademikus

rabelanidagadaDie apartheidsera se Bantoe-onderwysstelsel was veel beter as die huidige stelsel, het ’n Wits-akademikus Donderdag in Pretoria gesê.

“Wat gehalte betref was dit veel beter as die onderwys wat ons kinders deesdae ontvang en dit is waar die probleem lê,” … Lees verder

Plundery gaan tot ‘n ekonomiese ramp lei

Ekonome begin praat oor die groen lote van herstel ná die rampspoedige afgelope paar jaar van ekonomiese resessie. Sommige lande, met China aan die voorpunt, is besig om stadigaan te herstel. Ek is van mening dat Suid-Afrika nie gaan herstel … Lees verder