Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ontken dat hy in gesprek is om aan ‘n ander lugredery te verkoop te word of gedeeltelik verkoop te word, het Reuters berig.
Dié verklaring kom nadat Bloomberg bronne na aan die saak aangehaal het wat … Lees verder
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ontken dat hy in gesprek is om aan ‘n ander lugredery te verkoop te word of gedeeltelik verkoop te word, het Reuters berig.
Dié verklaring kom nadat Bloomberg bronne na aan die saak aangehaal het wat … Lees verder
Khulubuse Zuma se dringende aansoek om eise ter waarde van meer as R1.5 miljard teen Aurora Empowerment Systems tersyde gestel te kry, is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.
Regter Eberhardt Bertelsmann het die aansoek word met … Lees verder
Koning Goodwill Zwelithini is bankrot en kan selfs nie kruideniersware vir sy huishouding bekostig nie.
Die huishouding bestaan uit ses vroue en 27 kinders het die Sunday Times berig.
Die KwaZulu-Natalse regering sal nou die koning finansieel moet ondersteun, ondanks … Lees verder
Die ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het.
“Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig … Lees verder
Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis.
Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat ‘n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog … Lees verder
Terwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die wêreldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die wêreld meer krities teenoor die land. Tydens ‘n program wat op die Franse TV-kanaal Télé 1 uitgesaai is, het … Lees verder