Mandela-saak mag dalk van die rol verwyder word

Die regstryd tussen die sakeman Tokyo Sexwale, Bally Chuene en George Bizos, aan die een kant, en die Mandela-familie aan die ander, mag dalk verder vertraag word of van die rol geskrap word. Só berig die koerant New Age vandag.… Lees verder