Kop op die Blok: WP se seuns nie mans genoeg

Geykte uitdrukkings vloei hierdie hele week uit die Kaap uit. Dis asof hulle ‘n trommel vol stempels het, elkeen met ‘n cliché op, en wanneer die halfeindrondtetyd in die Curriebekerseisoen is, trek hulle dit nader.

Tjap! Dis ‘n uitklopwedstryd en … Lees verder

Botha-besering sit grynslag op Aussies-bakkiese

Om dinge vir die Springbokke te kompliseer, het Bakkies se rolstudent, Danie Rossouw, maar so pas van 'n besering herstel, en hoewel hy self 'n speler van graniet is, word daar gewonder of hy 80 minute voluit sal kan speel,

Lees verder

W?reldrugby se grootste somerswaeltjie

Dis hoog tyd dat hierdie tradisionele insig herbesoek word. Niemand stel voor dat die aanskoue van een Tachymarptis melba finaal aandui dat die somer opgedaag het nie. Net so ontken niemand dat McCaw nie sy towerwerk kan doen as hy