Motors: Bakkiekoning gekroon!

Om oor bakkies te berig, is amper soos om oor rugby, politiek of geloof te gesels! Die onderwerp ontlok hewige konflik en verskillende menings oor wie nou eintlik reg is. Oor die afgelope paar maande het ek n paar van … Lees verder

Broers sterf in VSA toe hulle trompop bots

Die dag na Kersdag het in ’n nagmerrie ontaard toe drie Suid-Afrikaners, waarvan twee broers is, in ’n trompop botsing in Suid-Dakota in Amerika was.

Een van hulle, Werner (Shoepie) Swart (33), wat saam met sy vriend gery het, is … Lees verder

Bakkies: Isuzu of Mitsubishi?

deur André Olivier

General Motors het in 2013 met ‘n groot terugvegpoging begin waar hulle al die produksielyne onder die GM-vaandel bietjie reggetrek, en van die dooie hout ontslae geraak het.

Onder andere het die Opel Corsa-bakkie die nuwe Chev … Lees verder