Nissan begin jaar goed met nuwe NP200-bakkie

Nissan het besluit om ‘n spesiale weergawe van die baie gewilde NP200 bekend te stel. Hulle noem die uitgawe die “Stealth”.

Die Nissan NP200 Stealth verkoop teen R168 000 en dit sluit ‘n rits fabrieksgemonteerde bybehore in.

Nissan NP200 StealthDie halfton bakkie … Lees verder

Bestuurder in hof oor R1 miljoen gesteelde geld

Die bestuurder van ‘n bakkie wat verlede week in die besit van bykans R1-miljoen se beweerde gesteelde geld betrap is, is Dinsdag in die landdroshof op Trompsburg op R5 000 borgtog uitgelaat.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, sê die 47-jarige Rollend … Lees verder