Bafana Bafana-doelwagter doodgeskiet

Die Bafana Bafana-doelwagter en kaptein, Senzo Meyiwa, 27, is doodgeskiet tydens ‘n rooftog by ‘n huis in Vosloorus, suid van Johannesburg.

Die doelwagter het glo probeer om sy Afro-popsangeres en vriendin Kelly Khumalo, te beskerm.

Volgens die polisie het twee … Lees verder

‘Bafana-Bafana is nikswerd verloorders’

President Jacob Zuma het die uitbarsting van die minister van Sport, Fikile Mbalula weerlê dat iets drasties verkeerd is met die land se nasionale sokkerspan.

Die Bafana-Bafana is in die groepfase van die Afrika Kampioenskapsbeker uit die toernooi geskakel na … Lees verder

Diego Forlán kelder ‘nasiebou’

Diego ForlánSkitterende spel deur die doelskieter van Uruguay, Diego Forlán, het die Bafana Bafana met 3-0 laat verloor. Terwyl Suid-Afrika oor die afgelope maande getrakteer is op die onoorwinlikheid van die plaaslike sokkerspan en die regeringsgesinde media oor “nasiebou” gepopel het, … Lees verder

Transformasie is iets wat met ander mense gebeur

Ek is nie ‘n groot aanhanger van die uiters vervelige spel, sokker, nie. Dit is vir my interessanter om 90 minute lank na ‘n muur te staar as wat dit is om te kyk hoe 22 sissies die bal doelloos … Lees verder