Inwoners van die Mix-lokasie noord van Windhoek het Dinsdag ná 18:00 op die lyk van ’n pasgebore babadogtertjie afgekom, het die Republikein berig.
Volgens ’n jarelange inwoner van die nedersetting het twee vroue na die bosse naby die ou Mix-gebou … Lees verder