Leon Lemmer: Azille Coetzee, ‘n amateur oor die ou en nuwe Suid-Afrika

Ek het gehoop dat hierdie beker by my sou verbygaan. Dan Roodt het ‘n uitstekende artikel oor Azille Coetzee se boek, In my vel, ‘n reis (Kaapstad: Tafelberg, 2019, 207p, R250; Amazon Kindle $20,70) gepubliseer (GroenLinks en Afrikaans – Lees verder