Leon Lemmer: Jack Donovan oor die blanke stam

In 1981 is David Harrison se The white tribe of Africa (University of California Press, 307p) gepubliseer. Dit handel oor die blanke bevolking van Suid-Afrika en die benadering is spesifiek uit die oogpunt van die Boere, oftewel Afrikaners. ‘n Mens … Lees verder

Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?

Dit word algemeen aanvaar dat die Khoi-San en die blankes hulle eerste in die suid-weste van Suid-Afrika gevestig het. Die swartes het Suid-Afrika uit die noord-ooste binnegekom. Die aanspraak van die Khoi-San dat hulle altyd hier gewees het, soos Jan … Lees verder

Leon Lemmer oor George Reisman: Tot lof van Westerse beskawing

George Reisman (gebore in 1937) is ‘n afgetrede Amerikaanse ekonomiedosent en ‘n aanhanger van Ayn Rand (1905-1982) se objektivisme en individualisme (bv anti-kommunisme en individuele ondernemingsgees)*. Reisman is ‘n sterk voorstander van kapitalisme en het bv Thomas Piketty se boek, … Lees verder

Die bleekvel-Atlasse

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Dan Roodt se onlangse rubriek oor die gedrog van die feminisme het heel voorspelbaar ‘n knuppel in die skrapsbevolkte hoenderhok van die enkele linkse ekstremiste gegooi. Dieselfde Lees verder