Eienares van AWB-leier se eertydse plaas ook vermoor

Die eienares van die plaas Witrandjiesfontein by Ventersdrop wat aan die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, behoort het, is die naweek op die plaas vermoor.

Die 55-jarige Annerie Grobler is na bewering deur drie van haar voormalige swart werkers werkers doodgeslaan. … Lees verder

Verdagmakery oor terreur ontbloot

Die organisasie CAGE het tot die Moslemtweeling wat van terreur aangekla word, se verdediging gekom en gesê “AWB-lede” is in hegtenis geneem met wapens en hulle is nie “terroriste” genoem nie.

Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie word daarvan beskuldig … Lees verder

Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal

Persoonlik dink ek nie dat Afrikaners, of dan nasionalistiese Afrikaners, werklik ‘n stryd voer nie. Ek sien nog geen massamobilisering van Afrikaners wat vir my werklik op ‘n stryd dui nie.

Dink maar hoe die UDF in die tagtigerjare nie … Lees verder

Geel, rooi, blou?

geelrooiblouDie feit dat president Jacob Zuma en die ANC in staat was om grootliks die Nkandla-kwessie af te lag, dui daarop dat die gedrukte media byna geen invloed meer oor die politiek uitoefen nie.

Die veelheid klein partye wat aan … Lees verder

Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder

Volkstaat en die impak van infrastruktuur

Suid-Afrika stuur op ‘n waterkrisis af weens ‘n te klein begroting om voorsiening vir die dag van môre te maak. Dié vooruitsigte kom kort op die kragkrisis wat deur Eskom se swak beplanning te weeg gebring is.

Met vermoedelik reeds … Lees verder

Suid-Afrika selfsodomiseer sy reputasie

Die sirkus sedert verlede Saterdag toe die gedrukte media in Suid-Afrika met hul sodomie-gerugte rondom Eugene Terre’Blanche begin het, blyk nou gedeeltelik deur die land se inligtingsdiens georkestreer te word, luidens ‘n verklaring wat die AWB gister aan Sapa uitgereik … Lees verder

Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord

Die Afrikanervolksparty se webblad berig dat die Sweedse Versetsbeweging op Saterdag 17 April ‘n optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm sal hou.

“Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), … Lees verder

AWB woedend oor media se seksbewerings

Die AWB (Afrikanerweerstandsbeweging) het die volgende verklaring uitgereik ná koerante van die Independent-groep en agterna Nasionale Pers bewerings gepubliseer het dat mnr. Eugene Terre’Blanche sy voornemende moordenaar(s) eers homoseksueel sou verkrag het.

Die AWB neem met woede kennis van berigte … Lees verder

AWB-gas storm uit ateljee

Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het.

André Visagie, wat ‘n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit

Lees verder

Situasie is ernstig maan TLU

Die president, mnr. Ben Marais, sê na deeglike oorweging van alle faktore, het TLU SA tot die slotsom gekom dat die situasie in die land baie ernstiger is as wat die algemene opvatting is.

“As ons kyk na die historiese

Lees verder

AWB wys nuwe leier aan

n Boer uit die Suid-Vrystaat is Dinsdag as die AWB se nuwe leier aangewys.

Steyn van Ronge, wat al meer as 20 jaar ‘n lid van die beweging is, het beloof om die Afrikaner Weerstandsbeweging se doel na te streef … Lees verder

‘Dis ‘n suiwer politieke moord’ – AWB

Die Afrikanerweerstandsbeweging (AWB) het Dinsdag ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, daarvan te weerhou om opruiende en rassistiese uitsprake te maak.

“Ons wil hê Jacob Zuma moet Malema keer want hy is … Lees verder

Die AWB is nie die antwoord nie

Ek het my bes probeer om niks negatiefs oor die AWB te sê die afgelope paar dae nie, uit respek vir wyle Eugene Terre’Blanche. Ongelukkig is die temperatuur besig om handuit te ruk en kan ek nie langer stilbly nie.… Lees verder