Of u nou daarvan hou of nie, emigrasie is ‘n werklikheid. Ek gaan nie kant kies nie, want dan gaan my teenstanders my stenig.
Die jongste opnames toon dat daar waarskynlik vanjaar nog in 2018 ‘n emigrasierekord opgestel gaan word.… Lees verder
Of u nou daarvan hou of nie, emigrasie is ‘n werklikheid. Ek gaan nie kant kies nie, want dan gaan my teenstanders my stenig.
Die jongste opnames toon dat daar waarskynlik vanjaar nog in 2018 ‘n emigrasierekord opgestel gaan word.… Lees verder
Vroeër vanjaar was Australië plaaslik polities in die nuus toe een van sy ministers die mening uitgespreek het dat daar voorkeur aan Suid-Afrikaanse boere as immigrante gegee behoort te word. Hierdie uitlating is in Afrikanergeledere verwelkom en voorspelbaar deur die … Lees verder
In my jeug het Australië algemeen as “wit Australië” bekend gestaan. Die Australiese federasie is in 1901 gevorm en in 1931 is die land se onafhanklikheid deur Brittanje erken. In 1851 tot 1861 was daar goudkoors in Australië, soos ietwat … Lees verder
Meer as 3000 Australiërs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang … Lees verder
Volgens ‘n meningspeiling wat sedert 15 Maart op die webblad Netwerk24 gehou word, wil 85% van alle lesers Australië toe emigreer. Hoewel Netwerk24 hom as ‘n liberale, multikulturele medium projekteer, word die blad hoofsaaklik deur blanke Afrikaanssprekendes, dus Afrikaners, gelees.… Lees verder
As ek vir jou sê dat Dan Roodt op 26 Mei 1957 gebore is – en hy is – en jy tel op wat opgetel moet word en trek af wat afgetrek moet word, sal jy by een uitslag uitkom: … Lees verder
Australiese inheemse voedsel is nog steeds ‘n rariteit op borde in die land, maar die skrywer John Newton wil hierdie “kosrassisme” beëindig.
Newton het die deugde van insekte en wurms vir voedsel besing, met die argument dat die omhelsing van … Lees verder
Twee vrouens en twee mans is gister by ‘n vermaaklikheidspark aan Australië se gewilde Gold Coast dood.
Ooggetuies het beskryf hoe mense geskree het toe ‘n vaartuig op een van die waterritte omgeslaan het.
Queensland se polisie sê die vier … Lees verder
‘n Drie-en-veertig-jarige man wat teregstaan op 935 aanklagte – wat verkragting van minderjariges, kinderpornografie en seksuele aanranding insluit – se saak is in die Bloemfonteinse Hooggeregshof uitgestel.
Die Vrystaatse woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Phaladi Shuping, sê die saak is … Lees verder
Onafhanklike kandidate, wat waarskynlik ‘n naelbyt-Australiese verkiesingsuitslag sal bepaal, het nou op die voorgrond getree.
Een van hulle het anti-Asiatiese retoriek, wat 20 jaar gelede vir die eerste keer gehoor is, ingespan en die eerste minister, Malcolm Turnbull, is in … Lees verder
‘n Suid-Afrikaner, twee Australiërs en twee Nigerië is volgens AFP in Akpabyuo, Nigerië ontvoer.
Hulle werk almal vir ‘n Australiese myn- en ingenieursmaatskappy.
Twee van die buitelanders wat in Nigerië ontvoer is, het intussen daarin geslaag om te ontsnap.
‘n … Lees verder
Nou die dag gesels ek met ‘n studente van Tukkies. Feitlik al die “kinders” – sy praat nog steeds soos op skool, van “kinders” – in haar klas wil ná hul studies uit Suid-Afrika vort. Hulle sien vir hul geen … Lees verder
’n Tornado het Sydney Woensdagoggend getref en groot skade aangerig.
Vernietigende winde van tot 200 kilometer per uur en hael so groot soos krieketballe het bome en kragpale laat omval, dakke afgeruk en mure ineen laat stort.
Verskeie internasionale en … Lees verder
Premier Malcolm Turnbull het ‘n ongewilde besluit van sy voorganger om Australiese ridderskappe terug te bring, omgekeer.
Monargiste is bekommerd dat ander koninklike oorblyfsels ook gaan waai.
Brittanje se Prins Philip is verguis nadat hy ‘n inheemse Australiese boorling in … Lees verder