Petrol of diesel?

Die Audi A3-sedan en Mercedes-Benz CLA
Die Audi A3-sedan en Mercedes-Benz CLA

deur André Olivier

Met die huidige stand van sake in Suid Afrika verhandel die rand teen rekordlaagtepunte teenoor die meeste buitelandse geldeenhede. Dit veroorsaak dan nie net buitensporige brandstofpryse nie, maar ook heeltemal buitensporige … Lees verder

Motor van die jaar: Porsche kry dit weer reg!

Motor van die jaar 2014

deur André Olivier

Die Porsche Cayman S is die Motor van die jaar 2014! Motorjoernaliste en gesaghebbendes in die motorbedryf het gisteraand vir die tweede jaar na mekaar aanskou hoe Porsche met die mees gesogte prys in die motorwêreld wegstap. … Lees verder