Twee swartes probeer motor by Glenanda-winkelsentrum kaap

Twee swart mans in ‘n silwer Audi het gister gepoog om ‘n motor by die Glenanda-winkelsentrum in die suide van Johannesburg te kaap. Die bestuurder is met vuurwapens oor die kop geslaan, asook van sy horlosie beroof.

Volgens die Glenvista-GPF … Lees verder

Veel opwinding by Frankfurtse motorskou

Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas.

Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie … Lees verder