Atteridgeville gespanne voor optog teen immigrante

In Atteridgeville, wes van Pretoria is die toestand gespanne in afwagting vir die optog teen “onwettige immigrante” wat skynbaar gemik is teen Nigeriërs.

Paaie in die woongebied is met brandende bande, klippe en ander voorwerpe versper. Die toegangsroetes is gesluit … Lees verder

Duisternis oor dele van Pretoria nadat oproeriges Eskom verjaag

Eskom het Dinsdagaand gesê dat ‘n hoogspanningstransformator by Mapopane-Oos se elektrisiteit-substasie omstreeks 18:00 onklaar geraak het, wat dele van Pretoria in duisternis gelaat het.

Pretoria gaan tans gebuk onder die grootste enkele vlaag van geweld sedert die ANC aan bewind … Lees verder

Pa sterf in kamer, gesinslede in hof

Atteridgeville
Atteridgeville

Twee swart susters en ‘n broer het Dinsdag op aanklagte van moord, ontvoering en regsverydeling in die Atteridgeville-landdroshof verskyn.

Samuel, Regina en Lillian Malatji het na bewering hul pa, Benedict Malatji (80), en hul kleinneefs, Kentridge Malatji en Thabo … Lees verder