Kommer oor Chinese vlootbasis in Namibië

’n Hoëvlak militêre afvaar­diging uit China onder leiding van dié land se minister van ver­dediging, genl. Chang Wanquan, is in Namibië om die twee lande se bi­laterale samewerking op militêre gebied te verstewig.

Die besoek kom midde kommer in die … Lees verder