Danny Titus is tans die hoof van korporatiewe aangeleenthede by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Voorheen was hy die ATKV se hoof van kultuursake. Blykbaar het die besef deurgedring dat Titus geen werklike begrip van of simpatie met Afrikanerkultuur … Lees verder
Etiket: ATKV
Suidpunt: Ek is nou klaar met Afrikaanse tydskrifte
Dis al diep in Aprilmaand en ek is besig om my boekrak en kartonbokse te takel. Tydskrifte en boeke word sorgvuldig krities bekyk, resorteer en sorteer: herwinningsak, biblioteek, antikwariaat of vriende/familie?
Daar is ‘n tyd om te kom, ‘n tyd … Lees verder
Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek
Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder
Leon Lemmer: Afrikaans in taalhistoriese perspektief
Daar is mense wat kamerade bewonder wat dood en verwoesting deur sabotasie en moord met behulp van bv plofstof, landmyne en AK47-gewere gesaai het. Die oogmerk was glo geregtigheid. Ek vind dit onmoontlik om waardering vir sulke mense te hê. … Lees verder
Brief: Danny Titus moet kortgevat word
Danny Titus, die ATKV se uitvoerende direkteur: kultuur, diskrediteer in sy amptelike hoedanigheid reeds jare lank blankes, veral Afrikaners, en Standaardafrikaans. In sy jongste skrywe loof hy onlangse byeenkomste waar die rol van bruin mense in Afrikaans erg oordryf word … Lees verder
Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans
CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die … Lees verder
Brief: Ander tale gaan einde van ATKV beteken
Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak. Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans sal nie benadeel word deur hierdie veranderings nie. Die vraag is … Lees verder
Leon Lemmer: Danny Titus help die Afrikaanse Taalraad om Afrikaans skeef voor te stel
Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) was in die vorige eeu, dus van huis uit sedert sy stigting in 1930, ‘n Afrikanervereniging en daarby spesifiek vir christene. Die Afrikaans wat voorgestaan en aktief bevorder is, was Standaardafrikaans. In die nuwe … Lees verder
Leon Lemmer: Afrikanertaal en -kultuur: ‘n Bestekopname
Dit is nie moontlik om in ‘n enkele rubriek reg te laat geskied aan so ‘n omvattende onderwerp soos die Afrikaner se taal en kultuur nie. Al wat ek gaan doen, is om te reageer op wat onlangs by twee … Lees verder
Moenie Afrikaans die skuld gee
Op bladsy 6 van Die Burger van 3 Maart word prof. Wannie Carstens aangehaal as sou hy gesê het: “Ons moenie vergeet dat Afrikaans baie foute in die verlede gemaak het nie.”
Ek hoop van ganser harte dat hy … Lees verder
Afrikaanse pianis wen ATKV klassieke musiek-kompetisie
Die pianis, Willem de Beer is aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassieke musiek-kompetisie, ATKV Muziq, het RSG berig.
De Beer is ‘n student aan die Universiteit van Pretoria en het die algehele prys van R48 000 … Lees verder
ATKV, SAUK verbind tot samewerking vir alle tale
Die SAUK en die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging, die ATKV, het hulle daartoe verbind om saam te werk om te verseker dat die belange van alle tale waaronder ook Afrikaanse “op en van die lug af goed verteenwoordig word”.
Die … Lees verder
Beeld-redakteur prys ATKV vir sy multikulturele Afrikaans
Twee dekades van demokrasie en vryheid?
deur Leon Lemmer
Verlede naweek, op 27 April, is wyd verkondig dat twintig jaar van demokrasie en vryheid gevier word. Kom ons besin, ten aanvang en agtereenvolgend, kortliks oor “demokrasie” en “vryheid”.
Eerstens, wat beteken “demokrasie” in hierdie konteks? Omdat … Lees verder