‘Wêreldbeker maak SA bankrot soos Griekeland’

Bernard LuganTerwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die wêreldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die wêreld meer krities teenoor die land. Tydens ‘n program wat op die Franse TV-kanaal Télé 1 uitgesaai is, het … Lees verder

Athene weer gebuk onder geweld

Gemaskerde oproermakers het klappers en klippe na polisielede gegooi tydens ‘n gewelddadige optog wat Sondag is Athene plaasgevind het.

Die optog het plaasgevind om die dood van ‘n tiener wat deur polisie doodgeskiet is, vir die eerste maal te herdenk. … Lees verder

Die ANC kort ‘n Perikles

Perikles se bekende redevoering in Athene, meer as 2500 jaar gelede, het vir toekomstige geslagte, een van die paaie van versoening aangedui.

Die eienskap wat ek die meeste by die ANC-leiers en in swart geledere mis, is wyse manne, hulle … Lees verder