EFF dreig om UP ‘onregeerbaar’ te maak onder vaandel van Amerikaanse swartmagterroris

Terwyl klasse vandag normaalweg op die kampus van die Universiteit van Pretoria voortgaan, dreig die EFFSC, die tak van Julius Malema se party by Tuks, om die kampus “onregeerbaar te maak”. Op sy Facebookblad het die radikale swart studentegroep insgelyks … Lees verder