VK, VSA en Frankryk blameer Assad vir chemiese aanval

Die Verenigde Koninkryk, VSA, en Frankryk blameer persident Assad vir ‘n chemiese aanval in die Veiligheidsraad in ‘n konsep-resolusie

Tydens ‘n noodvergadering gehou deur die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN-Veiligheidsraad) Woensdag, oor die vermeende chemiese aanval in die provinsie … Lees verder

Britte gooi U-draai oor Sirië

Die vernederende nederlaag van militante in Aleppo, Trump se verhouding met Rusland, en die Turkse toenadering tot Moskou het die internasionale skaakbord aansienlik verander.

Britse Sekretaris van Buitelandse Sake, Boris Johnson, het ‘n U-draai gegooi oor president Bashar al Assad … Lees verder

Poetin, Obama vergader oor Sirië

In sy eerste toespraak by die Verenigde Nasies (VN) se Algemene Vergadering in ’n dekade, het die Russiese president, Vladimir Poetin, Maandag gevra vir ’n breë VN-koalisie om teen die Islamitiese Staat-jihadiste te veg voor sy ontmoeting met pres. Barack … Lees verder

Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit

Rusland het Woensdag 20 lugaanvalle in Sirië uitgevoer na hulle deur die land se president versoek is om op te tree teen internasionale terroriste.

Die Kremlin het die militêre ingryping goedgekeur om pres. Basjar al-Assad, ‘n bondgenoot in die streek, … Lees verder

Vlaamsbelang besoek Siriese president

Die leier van die Vlaamsbelang (VB) in Antwerpen, Filip Dewinter, is gisteroggend gul ontvang in Damaskus deur die Siriese president Basjar al-Assad.

Dewinter het die Siriese president ‘n “bondgenoot teen Salafism en ekstremisme” genoem.

“Stadig maar seker begin algar sien … Lees verder

Poetin beloof ’totale uitwissing’ van terroriste

volvograd2Die president van Rusland, Wladimir Poetin, het sy stilswye verbreek na twee dodelike selfmoordbomaanvalle voor die Winterspele in Sotsji.

Hy het die stad Volgograd besoek nadat twee dodelike ontploffings deur vermeende Tsjetsjeense terroriste op agtereenvolgende dae die lewens van minstens … Lees verder