Watse xenofobie? ANC hou hulself dom

Meer as honderd mense is in verband met xenofobiese aanvalle in Pretoria in hegtenis geneem.

Intussen het die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake Malusi Gigaba verklaar Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie. Die minister het Sondag by die Lighthouse Chapel International … Lees verder

Duitse polisiebaas waarsku dat Duitsland beheer verloor oor migrante

Die Duitse polisie kan die daaglikse invloei van sowat tienduisend vlugtelinge nie meer beheer nie.

“Dit is ons grootste taak sedert die Tweede Wêreldoorlog,” het polisievakbondsbaas Rainer Wendt aan die Nederlandse dagblad De Telegraaf, gesê.

“Ons hou dit nie meer … Lees verder

Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers

Die wêreld se grootste handelsuitstalterrein in Hanover, Duitsland, gaan ruimte beskikbaar stel vir sommige van die duisende vlugtelinge wat in Duitsland op gedaag het.

Die land het met ‘n skerp toevloei van migrante te doen wat na verwagting later vanjaar … Lees verder

VSA ontken dat Sierra Leone se adjunkpresident asiel vra

Die Verenigde State van Amerika het Sondag ontken dat die vise-president van Sierra Leone, Samuel Sam-Sumana by die Amerikaanse ambassade in Freetown skuil.

Sierra Leone sukkel steeds met die Ebola-epidemie wat sedert verlede jaar woed.

‘n Amerikaanse amptenaar het gister … Lees verder

Snowden vrees vir sy lewe na openbare doodsdreigemente

Edward Snowden se Russiese regsverteenwoordiger het Dinsdag gesê die voortvlugtige Amerikaner vrees vir sy lewe.

Openbare doodsdreigemente is onlangs deur ongeïdentifiseerde Pentagon-beamptes gemaak.

Volgens die asielsoeker se regsverteenwoordiger Anatoly Kucherena word Snowden deurentyd deur veiligheidswagte vergesel en oorweeg hy maatreëls … Lees verder

Swartes betoog oor Israel se aanhouding van immigrante

israelswartDuisende swart immigrante het Sondag in Tel Aviv betoog teen ‘n nuwe aanhoudingswet wat toelaat dat immigrante na ‘n woestyntronk toe gestuur word.

Die betogings in Israel het gelei tot ‘n seldsame en sterk bewoorde verklaring van die VN se … Lees verder

Nog ‘n Suid-Afrikaner vra asiel

Nog ‘n wit Suid-Afrikaner sê haar lewe sal in gevaar wees danksy rassediskriminasie indien sy na Suid-Afrika teruggestuur word.

Dianne Louise Jefferson (22), wat by Boston Scientific in Galway, waar sy woon, werksaam is, het in Dublin se hoërhof aansoek … Lees verder

Huntley is ‘n skelm Engelsman

Dis 'n fout! Dit kan sleg boemerang.

Die vent is 'n tipiese Engelsman wat hier padgegee het toe die dinge begin skeefloop, maar nie verblyfreg in Kanada kon verkry nie. Hy het toe met 'n groot storie gekom van hoe

Lees verder

Dis 'n fout! Dit kan sleg boemerang.

Die vent is 'n tipiese Engelsman wat hier padgegee het toe die dinge begin skeefloop, maar nie verblyfreg in Kanada kon verkry nie. Hy het toe met 'n groot storie gekom van hoe

Lees verder