Afrikanerselfbeskikkingsretoriek en enkele opmerkings oor Front Nasionaal

deur Johan Wiggill

Selfbeskikking vir Afrikaners geniet steeds ʼn mate van belangstelling maar die vermoë om dit te bereik, ontbreek. Daar blyk ook onduidelikheid te wees oor die betekenis en implikasies van interne en eksterne selfbeskikking. Dit wil voorkom asof … Lees verder