Ernie doen dit weer!

Ernie Els het die Arnold Palmer Uitnodigingstoernooi gewen. Dit is die tweede agtereenvolgende wen vir Els op die PGA-toer.

Els is onder groot druk geplaas deur Edoardo Molinari van Italië, en die Suid-Afrikaner moes twee lang sethoue in die laaste … Lees verder