Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik.

‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging.

En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn … Lees verder

Die oneerlikheid van oop-grens filantrope

Terwyl oop-grens entoesiaste se woede teen President Trump se immigrasiebeleid oplaai, word gesê dat Amerika sy grense moet oop hou vir die miljoene armes regoor die wêreld vir humanitêre redes, maar hul voorstelle sal nie veel verskil maak nie.

So … Lees verder

Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale

Ekwatoriaal-Guinee se visepresident, Teodoro Nguema Obiang Mangue, is nou voor stok gekry oor die plundering van die olie- en houtryke land se bates om ‘n luukse woning in een van Parys se mees eksklusiewe rylane asook ‘n versameling supermotors aan … Lees verder

Die Vatikaan se openbare betrekkinge kom in rat: St Theresa van Kolkata

Anjezë Gonxhe Bojaxhiu, wêreldwyd bekend as Moeder Teresa, is tot heilige verklaar. Sy sal nou as St. Theresa van Kolkata bekendstaan.

Met ‘n Nobelprys onder die blad en ‘n nalatenskap van media-aandag wat ander supersterre in die skadu stel, is … Lees verder

Grondgrypwetsontwerp aanvaar

Die gevreesde Onteieningswetsontwerp is Donderdag deur die parlement aanvaar met die wysigings wat deur die Nasionale Raad van Provinsies aangebring is.

Al die opposisiepartye behalwe die EFF het daarteen gestem.

Pres. Zuma het die tweede fase van grondgryp wat sal … Lees verder

Die onsigbare stryd

Daar is ‘n sosio-ekonomiese probleem onder ons mense wat verbloem word deur die huidige politieke bestel. ‘n Probleem wat heel moontlik ‘n direkte invloed het op die onverstaanbare verdeeldheid binne die volk. ‘n Hartseer realiteit onder ons mense, veilig weggesteek … Lees verder

Arabiese lente bring armoede, opstande

Op 17 Desember 2010, het ’n jong, desperate Tunisiese straatverkoper, Mohamed Bouazizi, hom aan die brand gesteek uit protes oor werkloosheid en polisiemishandeling, wat opstand oral in die Arabiese wêreld laat versprei het.

Vyf jaar later het nog ’n jong … Lees verder

Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond: Pieter Groenewald

“Pres. Jacob Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle … Lees verder

ANC wil provinsies afskaf

Volgens die Sunday Independent beplan die ANC om sekere provinsies af te skaf.

Die afskaffing kan lei tot groter magte vir betrokke munisipaliteite.

Dié voorstelle is vervat in ‘n verslag wat in Julie by die party se vergadering besluit is … Lees verder

Mugabe lyk oud en afgeleef

Zimbabwiese diktator, Robert Mugabe, 91, het na bewering Dinsdag tydens dié land se Weermagdag-vieringe besonder moeg en afgeleef gelyk, het News Day berig.

Volgens dié berig het hy gesukkel om te stap tot by die podium waar hy sy toespraak … Lees verder

Zuma vier sy 73ste verjaarsdag

President Jacob Zuma het Sondag ter viering van sy 73ste verjaarsdag gesê nasionale eenheid en samehorigheid bly sy visie vir Suid-Afrika.

Die president het gesê sy verjaarsdagwens is dat “alle Suid-Afrikaners in vrede en harmonie sal saamleef”. “Ek wil nasionale … Lees verder

Haïti weer in opstand oor brandstofpryse

Oproeriges wat teen die regering van Haïti gekant­ ­is, het Maandag begin om die hoofstad lam te lê.

Die beplande­ tweedag-staking is uit protes teen stygende­ brandstofpryse­ en kom midde ’n toenemende­ ­ekonomiese­ en politieke krisis in die land.

Protesorganiseerders­ … Lees verder

Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker.

Daar is ‘n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister … Lees verder

Zuma fokus op grond, voorvaders, tenders

zumaPresident Jacob Zuma het duisende ANC-lede in Dutywa in die Oos-Kaap toegespreek tydens die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes in die provinsie.

Zuma het gesê die grondliggende oorsaak van armoede, werkloosheid en ander maatskaplike probleme is gesetel in die … Lees verder