Regbank straf Franse Areva oor Eskom-tender

Die Amerikaanse firma Westinghouse se kanse om ‘n reuse Eskom-tender te bekom het aansienlik verbeter nadat die Appèlhof ‘n tender aan die Franse kernmaatskappy, Areva, ter syde te stel het.

Britse en Amerikaanse invloedsmouse het die beslissing verwelkom wat Eskom … Lees verder

Westinghouse woedend oor Franse kontrak

Die wêreld se grootste vervaardiger van kernbrandstof, Westinghouse gaan appelleer teen ‘n hofbeslissing wat weier om die tenderproses ter waarde van meer as R4 miljard met Eskom, weer oop te stel.

Die Franse maatskappy, Areva het die kontrak gekry om … Lees verder

Westinghouse vat Eskom aan oor ‘politieke inmenging’

Westinghouse, ‘n Amerikaans-Japanse kernkragmaatskappy het Maandag ’n tweede hofgeding teen Eskom aanhangig gemaak.

Die toekenning van die Koeberg-vernuwingskontrak aan die Franse maatskappy Areva is in die spervuur.

Westinghouse het Maandag hofstukke by die Suid-Gautengse hooggeregshof ingedien waarin hy die hof … Lees verder

Franse slaan vure dood oor nuwe reaktor

Frankryk probeer vure doodslaan nadat drie lande kommer uitgespreek het oor die beheer- en veiligheidstelsels van hulle nuwe ontwerp kernreaktor.

Franse amptenare sal na verwagting owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate kontak in ‘n poging om Golfstate te oorreed om … Lees verder