Die vier joernaliste wat summier deur die SAUK afgedank is omdat hulle beswaar gemaak het teen Hlaudi Motsoeneng se beleid om nie meer oor onluste te berig nie, is vanoggend enkele minute gelede deur die Arbeidshof in hul poste heraangestel. … Lees verder
Etiket: Arbeidshof
Phiyega moet getuig in heraanstellingsaak
Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega sal na verwagting vandag in die Arbeidshof in Johannesburg getuig nadat die hof genader is om die fluitjieblaser, Kobus Roos te herontplooi.
Phiyega sal moet verduidelik waarom sy Roos nie in die misdaadintelligensie-eenheid wil aanstel … Lees verder
Twee SAID-amptenare weer geskors
Peter Richer, groephoof van risikobeplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors, het Sapa berig.
Richer is Dinsdag amptelik geskors, het die SAID in ʼn verklaring gesê.
Die SAID het vroeër, voor die saak in die arbeidshof aangehoor is, … Lees verder
Arbeidshof sê vandag of goudstaking voortgaan
Die Arbeidshof sal vandag beslis of ‘n staking in die goudmynbedryf kan voortgaan, terwyl samesprekings in die platinumsektor weer môre hervat word.
Die hof in Johannesburg moet uitspraak lewer of die vakbond, Amcu se beplande staking by goudmyne in die … Lees verder
Helfte van wêreld se platinummyne staak
Die helfte van die wêreld se platinummyne kom vandag tot ‘n stilstand wanneer lede van die vakbond, Amcu vir beter salarisse begin betoog, het RSG berig.
Amcu-lede sal by Implats, Anglo American Platinum en Lonmin staak. Implats het bekendgemaak dat … Lees verder