Swede sê hulle gaan aanhou om SA se wyne te koop

Systembolaget, drankwinkels van die Sweedse staat, het gesê hulle gaan aanhou om wyne uit Suid-Afrika aan te koop ten spyte van ‘n Deense dokumentêre program oor die swak arbeidstoestande op wynplase

“Handel in samehang met duidelike vereistes wat aan produsente … Lees verder

Skokbesluit van Boris Johnson se vertroueling lei tot sy bedanking

Een van die groot Brexit-voorstanders en Britse minister van justisie, Michael Gove, het in skokaangekondig verklaar dat hy verkiesbaar is om David Cameron as Brittanje se eerste mi­nister op te volg.

Hy het terselfdertyd ’n skerp aanval van stapel gestuur … Lees verder