Dan Roodt: Apple, PayPal en die res van die Goolag moet geboikot word

Die situasie wat hom tans in die VSA afspeel, hou ook vir ons verreikende gevolge in. Soos enige nugter mens reeds besef het, lui die huidige alliansie tussen polities korrekte globale maatskappye en maatskaplikegeregtigheidskrygers (MGK’s) ‘n nuwe tydvak van sensuur … Lees verder

WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Die nuutste WikiLeaks donderslag bekend as Vault 7 ontbloot die CIA se inbraakpraktyke, en word beskou as ‘n wekroep vir rekenaargebruikers en IT-reuse.

Die internasionale nie-winsgewende organisasie het onthul hoe die CIA op die hele wêreld met sagtewaregereedskap kan spioeneer … Lees verder

Edward Snowden praat saam op Konstitusieheuwel

Edward Snowden, die Amerikaanse agent wat gedros het, het tydens ‘n regstreekse aanlyngeleentheid wat deur die voormalige Greenpeace direkteur, Kumi Naidoo, by Konstitusieheuwel in Johannesburg gereël is, gepraat.

Tydens die aanlyngesprek, het Snowden sy kommer uitgespreek oor hoe sommige van … Lees verder

Apple weier FBI toegang tot terroris se foon

Verlede jaar se dodelike aanvalle in Parys “sou nie gebeur het” sonder die gebruik van geïnkripteerde kommunikasie om die skuldiges in staat te stel om opsporing te vermy nie, het die Amerikaanse NSA-hoof onlangs in ‘n onderhoud verklaar.

Die National Lees verder

Google se uitvoerende beampte hoogs besoldigde in die VSA

Die uitvoerende beampte van Google, Sundar Pichai, het $199m (R3,2 mijard) se aandele ontvang, volgens ‘n verpligte liassering wat openbaar gemaak is.

Dit maak van Pichai die hoogs besoldigde uitvoerende beampte in die VSA. Hy het die hoof van die … Lees verder