Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed

Pres. Jacob Zuma meen sy kanse om met suskses te appelleer teen die hofbeslissing rakende spioenasie bande, is goed.

Sy regsverteenwoordiger Shaun Abrahams het Maandagoggend aangekondig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal appelleer teen die uitspraak.

Luidens die vroeëre hofbeslissing … Lees verder

Staat loods ‘politieke appèl’ teen Walus se vrylating

Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter ‘n desperate poging van die staat om sy vrylating te … Lees verder

Regering appèlleer teen al-Bashir-beslissing

Die regering het hofstukke ingedien om te appèlleer teen die Hooggeregshof in Pretoria se beslissing dat die Soedannese president, Omar al-Bashir nie die land mag verlaat nie.

Die hof het verlede maand aanbeveel dat die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings … Lees verder

Sanders se moordenaars kry ligte vonnis

Die moordenaars van die wêreldkampioenbokser, Corrie Sanders, het ‘n ligte straf ontvang, maar gaan steeds appelleer.

Die drie veroordeelde swart moordenaars gaan appelleer teen die vonnis wat aan hulle opgelê is vir die koelbloedige moord op Sanders, in September 2012. … Lees verder