Gee Afrikaners ‘n Nürnberg-verhoor!

Aan die begin van die week het daar weer luide krete opgegaan dat Afrikaners en blankes in die algemeen nog nie genoeg vir apartheid geboet het nie. Is dit toevallig of het ons hier met ‘n georkestreerde veldtog te make? … Lees verder