McBride geskors na Valkebaas vrygespreek word

Vogens die polisie het die hoof van die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat, Robert McBride glo ingemeng met die ondersoek na die hoof van die Valke.

Valkebaas Anwar Dramat is glo na die inmengery vrygespreek. Die minister van polisie, Nathi Nhleko het McBride … Lees verder

Valkebaas het glo Zuma-bondgenote ondersoek

Die opposisieleier, Helen Zille, het die skorsing van die hoof van die Valke, Anwar Dramat, aan hoëvlak korrupsie verbind, nadat sy geskimp het dat die Valke-ondersoek met die President verbind kan word.

Zille het die opmerking in haar weeklikse nuusbrief … Lees verder

Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies

Anwar Dramat, hoof van die Valke, is geskors oor bewerings dat hy betrokke was by die onwettige deportasie van Zimbabwiërs.

Plaaslike media berig dat ‘n swartman onwettig aan die Zimbabwiese polisie oorhandig is wat daarvan verdink word dat hulle hom … Lees verder