Die gevreesde miltsiekte het weer in Zimababwe uitgebreek. Die distrik wat geraak word is Umzingwane in die suide van die land.
Inwoners in dié droë distrik in die suide is aangesê om hul vee te ent na 36 mense siek … Lees verder

‘n Kantoorgebou in Cambridge Office Park in Highveld, in Centurion is Donderdagmiddag ná ‘n antraksdreigement ontruim. Antraks of miltkoors is ‘n dodelike bakteriële stof.
Hugo Erasmus, voorsitter van die Lytteltonse Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) sektor 1, het gesê die gebou is rondom … Lees verder
‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand.
Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel.
Wetstoepassers sal … Lees verder