Afrikaners moet begin sokker speel

Ek is nou nie ‘n groot kenner van sokker nie, omdat ek dié spel heel vervelig vind al van kleintyd af. Daar was byvoorbeeld ‘n hele paar van die 2010-toernooi se wedstryde wat geen doele opgelewer het nie, of gelykop … Lees verder

Sandra Laing-‘terugskop’ feitlik onmoontlik

Ek verwys na die rubriek van Anton Barnard, Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing. Enige mens met min of meer ‘n redeneringspotensiaal en ‘n paar neurone wat tussen die ore saamwerk, sal 100% met hom saamstem. Die … Lees verder

Volkstaat: drome teenoor ekonomiese werklikhede

Ek wil graag reageer op Anton Barnard, Ilse Salzwedel, Leonie en Dan Roodt se skrywes.

Reeds sedert 1984 is ek betrokke by die volkstaat-idee toe ek ‘n artikel in die destydse Vaderland gepubliseer het wat gepleit het dat … Lees verder

Bravo, Jack Bloom!

Ek het nie veel erg aan Jack Bloom se party, die DA, nie, maar hy maak ‘n uitstekende en baie dapper punt in hierdie rubriek op Politicsweb. Bloom se punt is dapper omdat dit seker is dat die polities-korrektes … Lees verder

Aardverwarming uit ‘n skeptiese oogpunt gesien

Dit is redelik veilig om te sê dat die aarde besig is om warmer te word. Wat wel pure raaiwerk is, is dat die aarde warmer word as gevolg van menslike aktiwiteit en spesifiek kweekhuisgasse wat deur menslike aktiwiteit vrygestel … Lees verder

Zindzi Mandela die slagoffer van blanke rassis

Die Sunday Times berig dat Zindzi Mandela, die dogter van Sint Mandela en Winnie, daardie bekende kinderliefhebber en iemand wat nooit daarvan sal droom om bedrog te pleeg nie, vervolg word deur ‘n onredelike blanke rassis.

Sint Zindzi se vervolger … Lees verder

Wie se land is dit hierdie?

Dis maklik om die semi-retoriese vraag in die opskrif hiervan te beantwoord. Dis beslis nie meer die blankes se land nie. Ons is soos geskeide pa’s wat onderhoud betaal aan die ma’s wat alleentoesig oor die kinders verkry het. Jy … Lees verder

‘n Botsing in waardestelsels

Leonard Chuene, die baas van Atletiek SA (ASA), erken openlik hy het gelieg oor geslagstoetse wat op die hermafrodiet Caster Semenya uitgevoer is. (Die Noord-Transvaal, Semenya se geboorteplek, is terloops glo die streek met die hoogste voorkoms van hermafrodiete op … Lees verder

Wie is te blameer vir regstellende aksie?

Thabo Mbeki se broer, Moeletsi Mbeki, maak ‘n interessante opmerking in sy boek Architects of Poverty. Mbeki meen dat dit in die belang van blanke sakelui aan die stuur van groot organisasies is om swart rassebewussyn aan te vuur. … Lees verder

Verwelk die krieketblommetjies al weer?

Ek en my maat Wim was daardie swart dag in 1999 persoonlik op Edgbaston in Birmingham, toe menere Klusener en Donald ‘n breinfloute beleef het en uitgehardloop is met die laaste bal van die Krieketwêreldbeker 1999. Ek kon sedertdien nog … Lees verder

Wat het van ons parke geword?

Alhoewel die huise se erwe kleintyd groter was as vandag se posseëlgrootte-erwe, het ons ma-hulle ons tog na parke geneem. My nefie-hulle het in Kensington in Johannesburg gewoon. Ons het baie ure saam met my nefies in Rhodes Park deurgebring: … Lees verder

En die Trogvark-Oscar gaan aan?

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder

Nico Smith se pleidooi vir die herinstelling van apartheid

Eerstens moet mens dié storie vat van wie dit kom. Ds Smith is eerstens ‘n oud-Broeder. Is dit nie telkens die geval dat mens die merk van die Broederbond op baie dinge wat skeefloop, kan bespeur nie? Smith is destyds … Lees verder