DA se hoë prestasiepunt aan Lesufi wys dié party se minagting vir Afrikaans

Hoe harder Panyaza Lesufi teen Afrikaans veg, hoe hoër is die prestasiepunt wat die DA aan dié omstrede Gautengse LUR vir onderwys en kampvegter téén Afrikaans toeken.

Solly Msimanga, die DA se premierskandidaat vir Gauteng, gee aan Lesufi byna ʼn … Lees verder

Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ai, hoe het ek my verlekker aan die DA se onlangse bontstanery oor rassistiese regstellende aksie!  Laasgenoemde is eintlik ‘n toutologie; daar is geen ander soort “regstellende” … Lees verder

DA en ANC stem vir baie strenger regstellende aksie, SEB

Adv. Aton Alberts van die Vryheidsfront verduidelik hoe die DA “die minderhede verraai” het en die aandeelhoudingsvereiste vir “SEB-punte” van 25% tot 40% opgestoot het. Die party ondersteun nou openlik ANC-beleid oor regstellende aksie deur in die parlement en in … Lees verder

Minister Davies sien nie wit plakkerskampe raak

robdaviesWit Suid-Afrikaners word nie verarm deur die beleid van breë swart ekonomiese bemagtiging (BSEB) nie, sê dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid.

In ’n geskrewe vraag op ’n parlementêre vraag het hy Donderdag gesê: “BSEB se doelwit is

Lees verder

‘n Waarskuwing aan Julius Malema

Die VF Plus rig ‘n boodskap aan Julius Malema dat hy versigtig moet wees met sy rewolusionêre uitsprake want die geskiedenis het geleer ‘n rewolusie eet gewoonlik sy eie kinders, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder

Nersa se besluit teleurstellend

Adv. Anton Alberts“Die Vryheidsfront Plus is uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op ‘n verhoging Lees verder

‘Opstand, verset kom oor taal’

Anton AlbertsDie Vryheidsfront het sy misnoeë oor die ANC se standpunt dat Afrikaans ‘n minderwaardige taal teenoor Engels is, uitgespreek. Ook voorspel die party “opstand en burgerlike verset” indien daar nie ‘n politieke oplossing rondom die marginalisering van Afrikaans in die … Lees verder

‘ANC-jeugliga bedreig rasseharmonie’

Die VF Plus gaan ‘n regsmening formuleer op grond van die ANC se partygrondwet en ANC-beleidsdokumente waarvolgens Malema en die jeugbestuur duidelik ANC-reëls oortree en binne die ANC se strukture aangekla behoort te word. Dit sal aan die ANC se … Lees verder