Russel Botman ontdek ‘n Reitz op Stellenbosch

deur Leon Lemmer

Die standaardweergawe van die gebeure in Sharpeville in 1960 is dat blanke polisiemanne sonder waarskuwing op ongewapende en vreedsaam betogende swartes geskiet het. Die geykte weergawe van die Soweto-onluste in 1976 is dat swart skoolkinders spontaan in … Lees verder

Nestlé en korporatiewe sinisme

Die nuus dat die Switserse voedselreus, Nestlé, in Zimbabwe melk aankoop van ‘n voorheen blanke plaas wat deur mev. Grace Mugabe afgevat is, laat ‘n mens in jou sjokolade verstik. Ook lyk dit asof Switsers tans hul bes doen om … Lees verder

Swarte kom weg met anti-wit uitsprake

Die vakbond Solidariteit het SAA Tegnies vandag veroordeel vir sy optrede in ʼn saak van rassisme teenoor ʼn Solidariteit-lid en die maatskappy se besluit om nie dissiplinêre aksie teen die werknemer vir sy opmerkings te neem nie. Solidariteit het verlede … Lees verder