Minister Gigaba se adviseur wil ‘wapens teen blankes opneem’

Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die minister van finansies sy wil laat geskied.

‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse minister van finansies, Malusi Gigaba, … Lees verder

Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

President Barack Obama het wit-skuld-diplomasie en ‘n oop beursie probeer om Laos in Suid-Oos-Asië na Amerika se kant oor te wen, nadat dit by die G20-beraad geblyk het dat Rusland al hoe meer vriende in die streek maak.

Obama het … Lees verder

UV betaal amokmakers se borg

Stig brande, jaag betalende wit studente uit hul verblyf, rig miljoene rande se skade aan en skree luidkeels rassistiese slagspreuke?

Die Universiteit van die Vrystaat het erken dat hulle oproerige swart personeel en studente wat in hegtenis geneem is vir … Lees verder

Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty

Open Stellenbosch het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het.

Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur … Lees verder

Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig

Die #FeesMustFall-beweging se terugkeer vir 2016 het by die Universiteit van die Witwatersrand afgeskop.

Op die eerste dag van registrasie, Wits se Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bevestig dat hulle sal voortgaan om die instelling te ontwrig.

In ‘n verklaring het die … Lees verder

ANC en DA bevorder anti-wit wedywering

Die ANC en DA is besig om met te mekaar te wedywer oor wie die felste anti-wit kan wees.

Die regerende party het ‘n formele klag by die Menseregtekommissie teen die DA aanhangig gemaak, omdat hy meen dat die DA … Lees verder

Nog wit DA-lid kry die trekpas terwyl DA EFF-optrede goedpraat

DA-LP Juanita Terblanche beoog om te appelleer teen haar onlangse skorsing uit die party.

Dit volg nadat die DA se nasionale woordvoerder, Phumzile van Damme, die naweek gesê het dat die besluit om Terblanche se lidmaatskap te beëindig, gekoppel word … Lees verder

Rassekloof in DA al hoe groter

Die DA probeer ‘n verenigde front voorhou nadat die skorsing van Dianne Kohler Barnard die party in ‘n krisis gedompel het met die rasse-kloof wat al hoe groter raak.

Die besluit is deur die DA se federale uitvoerende gesag Vrydag … Lees verder

Omstrede UV-studentedekaan nog nie vervang

Die Universiteit van die Vrystaat het nog nie ‘n plaasvervanger vir die omstrede voormalige studentedekaan Rudi Buys gekry nie.

Dit is bevestig aan OFM-nuus deur die Universiteit se woordvoerder, Lacea Loader.
 
In ‘n e-pos reaksie op ‘n navraag het Loader … Lees verder

Daily Maverick dreig dat blankes ‘met AK-47’s in die kop geskiet mag word’

Die ekstreemlinkse webblad Daily Maverick, wat vermoedelik vanuit die buiteland befonds word, het so pas in ‘n hoofartikel gedreig dat “blankes in die kop geskiet gaan word” as hulle nie “… op hul effing knieë gaan en jammer sê nie”.… Lees verder

Haatwerf teen wittes steeds aanlyn

‘n Webwerf wat al sedert sedert Januarie van hierdie jaar steeds aanlyn is, vier die dood van wittes.

Lees verder

Franse hoop om SA te beïndruk met anti-wit houding

Hollande
Hollande

Suid-Afrika en Frankryk sal tydens die linkse, Sosialistiese Franse president se besoek aan Suid-Afrika probeer om die stram verhouding tussen dié twee lande te verbeter.

President Jacob Zuma en Francoise Hollande vergader vandag in Pretoria. Die twee lande het … Lees verder

‘Kill the f…ing whites now!’

Die burgerregte-inisiatief AfriForum gaan die administrateur van die PAC se Facebook-groep, Anwar Adams, voor die Gelykheidshof daag indien Adams nie die oproepe om wittes te vermoor teen môreoggend (26 Februarie 2010) om 10:00 van Facebook verwyder nie.  AfriForum se ultimatum … Lees verder

‘G’n Boer gaan my ondermyn nie’

Regter Nkola Motata het toegegee dat hy op die aand van sy ongeluk gedrink het, het die Star Maandag berig.

Hy het die erkenning gemaak in antwoord op die klag wat Afriforum by die Geregtelike Dienskommissie gelê het.

“Ek was … Lees verder