Die groot Nederlandse nuustydksrif, Elsevier, het so pas oor die toenemende anti-Joodse en anti-blanke gevoelens onder swart Suid-Afrikaanse studente berig. Sowel die uitspraak deur Mcebo Dlamini van Wits dat hy “Hitler bewonder” as die Rhodes-standbeelddebakel op die Kaapstadse kampus … Lees verder