Swart jeug kry nie werk nie ten spyte van rassevoorkeure in hul guns

Ondanks drakoniese regstellende-aksiewetgewing in Suid-Afrika, kry blanke en Indiërjeugdiges steeds meer werk as hul swart en kleurling-eweknieë. Die blanke en Indiëropvoedingsvlakke het ook sedert 1994 toegeneem terwyl dié van swartes afgeneem het, met die implikasie dat die onderwysstelsel vir swartes … Lees verder

Regse Swede bring regering tot ‘n val

Swede sal in Maart 2015 sy eerste blitsverkiesing in meer as ’n halfeeu hou nadat ‘n regse party, die Sweedse Demokrate, die linkse minderheidsregering tot ‘n val gebring het.

Die regse anti-immigrasieparty het die regering se eerste begroting Woensdag in … Lees verder