Suid-Afrika hoog op lys van anti-Semitiese lande

Suid-Afrika is die land met die derde hoogste voorkoms van anti-Semitisme in Afrika suid van die Sahara. Agt-en-dertig persent van die land se volwasse bevolking koester anti-Joodse gevoelens, volgens ‘n omvattende nuwe opname wat deur die Joodse Liga teen Laster … Lees verder