Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte

Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is.

“Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” … Lees verder

Anti-blanke atmosfeer by Vrystaatse verhoor oor Skerpioene

Die liggaam vir kommersiële boere sal nou in plaas daarvan 'n geskrewe voorlegging inhandig.

Volgens Henk Vermeulen, die uitvoerende beampte, is die vergadering in 'n ANC-politieke byeenkoms verander.

Honderde mense het by die Mangaung-buitemuursesportsentrum in Bloemfontein byeengekom vir die verhoor

Lees verder