Leon Lemmer: Van slawerny tot progressiewe arbeid?

Daar is ‘n literêre werk wat deur Edmund Wilson (1895-1972) bestempel is as die belangrikste boek wat in die Amerikaanse Konfederasie geskryf is. Hy verwys na Mary Boykin Chesnut (1823-1886) se Diary (edited by Isabella D Martin and Myrta Lockett … Lees verder