T.T. Cloete is dood

Die Afrikaanse digter T.T. Cloete het vanoggend in die Mooimed-hospitaal op Potchefstroom gesterf. Hy was een van die bekendste moderne Afrikaanse digters wat veral in woordspel en kriptiese beeldspraak uitgemunt het. Theunis Theodorus Cloete is op Republiekdag, 31 Mei, in … Lees verder