Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog

Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag.

Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik.

Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien … Lees verder

Turkye verskerp veiligheid na ISIS-aanval

Turkye het Woensdag veiligheidsmaatreëls op die grens met Sirië verskerp nadat ’n selfmoordbomaanval, waarvoor ekstremiste van die Islamitiese Staat (ISIS) groep die skuld kry, die lewe van 31 mense geëis het en die vrees laat ontstaan het dat die Siriese … Lees verder