Merkel in Washington se onverkwiklike hoek geverf

Wanneer dit kom by die definisie van sinvolle ekonomiese beleid vis-à-vis Oos-Europa, kan Duitsers beter staatmaak op die Sosiaal-Demokrate as die Atlanties-gesinde Christen-Demokrate.

Dit was die CDU se Adenauer Stiftung wat probeer het om bokskampioen Vitali Klitschko as die volgende … Lees verder

Oekraïene kies ongewilde Jats na staatsgreep

Die Oekraïene het na ‘n staatsgreep verlede week ‘n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie.

Arsenjie Jatsenjioek – of Jats, soos die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland graag na hom verwys – is … Lees verder