Die platinumprodusent Lonmin het aannames van bronne in die mynbedryf verwerp dat die maatskappy beplan om sowat 5.700 poste te sny as deel van sy veldtog om winste na die vyfmaandelange staking in die bedryf te herstel.
Die maatskappy se … Lees verder