Anglo American wil steenkoolbedryf verkoop weens aandrang op swart eienaarskap

Eskom se aandrang op “swart steenkool” mag daartoe lei dat die mynreus Anglo American al sy steenskoolverskaffing aan die elektrisiteitsmaatskappy staak. Volgens die HUB van Anglo, Mark Cutifani, word die maatskappy se besluit om sy steenkoolmyne vir die plaaslike mark … Lees verder

Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad

deur Marthinus van Bart

Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs … Lees verder

Mynstaking tot dusver sonder geweld

amcuptaSamesprekings wat daarop gemik is om die staking deur die vakbond Amcu by platinummyne te beëindig, sal vandag in Pretoria hervat word.

Die polisie in Noordwes het intussen bevestig dat geen voorvalle van geweld, wat met die staking verband hou, … Lees verder

Platinumpryse skiet die hoogte in

platinumAmcu se president Joseph Mathunjwa het lede aangemoedig om te verseker dat ‘n loonstaking by drie groot platinumprodusente, wat Donderdag begin, te alle tye vreedsaam verloop.

Amcu-lede by Anglo American Platinum, Impala Platinum en Lonmin, almal met myne rondom Rustenburg … Lees verder

Burgersfort-myners saamgetrek op koppie

Vorige optog by Twickenhammyn
Vorige optog by Twickenhammyn

Die polisie en veiligheidsbeamptes van ‘n private maatskappy hou die situasie dop by die Twickenham Platinummyn naby Burgersfort in Limpopo waar ‘n groep plaaslike inwoners op ‘n koppie saamgetrek het.

Inwoners in die gemeenskap het gister … Lees verder