Farage vertel Duitsers om nie vir Merkel te stem nie

Nigel Farage het aan die media by die CPAC-konferensie vertel by die Gaylord National Convention Center in National Harbor, Maryland, dat Duitsers nie moet stem vir Angela Merkel nie.

Die voormalige UKIP-leier en lid van die Europese Parlement, wat … Lees verder

Merkel-beleid het terreuraanval van Berlyn moontlik gemaak

Angela Merkel gaan nie ‘n groot politieke aanslag vermy om haar leierskap te sink oor haar ondeurdagte beleid om Duitsland se grense oop te gooi nie.

Die terroris wat onskuldige mense by ‘n Kersmark doodgery het, was ‘n migrant wat … Lees verder

Politieke storm rondom Merkel soos wat inligting oor Berlynse djihadis uitlek

‘n Tunisiese “vlugteling” of “asielsoeker” is tans Europa se mees gesogte terroris nadat hy 12 mense by ‘n Berlynse kersfeesmark met ‘n swaar vragmotor afgemaai het. Maar die Duitse owerheid weier om besonderhede oor die terroris bekend te maak.

Die … Lees verder

Leon Lemmer: Oswald Spengler oor die Amerikaners en die blankedom

Oswald Spengler (1880-1936) was ‘n Duitse historikus wat veral bekendheid verwerf het vanweë sy boek wat in Engels bekend staan as The decline of the West, volume 1: Form and actuality, 1918, volume 2, Perspectives of world history, 1922 … Lees verder

Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê

Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, sal na verwagting die migrasiekwessie hoog op die sakelys hou, selfs ná ’n lae stempersentasie tydens die referendum teen die Europese Unie (EU) se vlugtelingkwotas wat hy oorweldigend gewen het.

Sy kritici beweer dat … Lees verder

Hongare stem teen kwotastelsel vir migrante

In Hongarye het die regse eerste minister, Viktor Orban, by die stembus geseëvier om migrante uit sy land te hou.

Hongaarse kiesers het oorweldigend gestem het téén die EU se verpligte migrantekwotas.

Die Duitse leier, Angela Merkel wil EU-lidlande verplig … Lees verder

Clinton se gunstelingleier is… Merkel!

Hillary Clinton het anders as Gary Johnson, wel ‘n gunsteling wêreldleier: Angela Merkel.

Die Demokratiese presidensiële kandidaat het Donderdag oor Merkel, wat uiters ongewild is in Duitsland, gekoer.

Johnson, die Libertariese kandidaat en selfverklaarde daggakop, kon onlangs nie ‘n enkele … Lees verder

Merkel kry groot pakslae in Berlyn

Ten spyte van geweldige teenkanting teen haar beleid om Duitsland se grense vir Moslems oop te gooi, hou kanselier Angela Merkel vol dat sy die regte ding doen.

Merkel hou haarself doof vir skerp kritiek dat die miljoene vlugtelinge uit … Lees verder

Merkel hang aan ‘n draadjie

Angela Merkel se premierskap hang aan ‘n draadjie nadat duisende Duitsers opgeruk het om haar bedanking te eis en ‘n belangrike politieke bondgenoot sy steun aan Merkel onttrek het oor haar onbesonne immigrasiebeleid.

Meer as 5000 betogers het in Berlyn … Lees verder

‘n Turksvy neffens die EU

Mev Angela Merkel is vinnig besig om die vrot appel van Europa te word in haar strewe om die nuwe Sultan van Turkye Recep Tayyip Erdogan ter wille te wees. Turkye se opportunistiese uitbuiting van Mev Merkel se ruggraatloosheid word … Lees verder

Merkel kry pakslae oor migrante

Drie Duitse deelstate het die afgelope naweek gewys dat Angela Merkel se dae getel is.

In die eerste betekenisvolle politieke toets sedert die land deur migrante oorstroom is op aandrang van die Duitse kanselier, het die verkiesings nou getoon tot … Lees verder

Karel Combrinck: Rom, rom rom, so kom ons om

Deur die eeue is die Europese beskawing telkens deur toestromings of invalle uit ander wêrelddele bedreig. Tot met die twintigste eeu was hierdie toestromings so te sê deurlopend beperk tot bevolkings met min of meer dieselfde etniese aard en kenmerke. … Lees verder

Rassepolarisering oorheers sosiale media

Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad.

Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme … Lees verder

‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’

In die gesaghebbende sakekoerant, NRC Handelsblad, het daar twee dae gelede ‘n artikel deur die joernalis Arnold Karskens verskyn waarin hy voorspel dat daar oor slegs enkele maande ‘n revolusie in Wes-Europa gaan plaasvind soos wat die spanning tussen Europeërs … Lees verder