Op 16 Desember sal die Afrikanervolk weer die Gelofte herdenk. Dit wil somtyds voorkom of baie volksgenote die dag herdenk asof hulle blomme op ‘n geliefde se graf gaan plaas. Of dalk om hulle gewete te sus. Want wat na … Lees verder
Etiket: Andries Pretorius
ANC wil ‘uitreik’ na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal
Die Tshwane-metroraad gaan glo die Pretoriase stadsaal na Marthinus Pretorius, stigter van Pretoria, vernoem, “want die Afrikaner en hul erfenis is ook vir ons belangrik”.
‘n Woordvoerder van Kgosientso Ramokgopa, burgemeester van Tshwane, het Maandag gesê die burgemeester wil glo … Lees verder
Was Dingaan die eerste transformeerder?
Toespraak gelewer op 16 Desember 2009 in die holkrans by die La Rochelle-geloftefeesterrein*
Op Geloftedag herdenk ons die oorwinning van die goeie oor die bose, van die lig oor die duisternis, van die regverdige en godvresende Voortrekker oor die listige, … Lees verder