Gedenkdiens vir Germanwings-slagoffers in Köln

‘n Gedenkdiens vir die slagoffers van verlede maand se Germanwings-vliegtuigongeluk in die Alpe, sal vandag by Köln-katedraal gehou word.

Daar word sowat 1 500 mense by die diens verwag, insluitende families van die slagoffers, sowel as die Duitse Kanselier, Angela … Lees verder

Duitse rampvlieënier het glo aan depressie gely

Die Franse staatsaanklaer wat die ondersoek na die Alpe-vliegramp lei, het Donderdag in sy regstreekse perskonferensie verklaar dat die medevlieënier van ‘n Germanwings-vliegtuig glo doelbewus die vliegtuig laat daal het.

Intussen het die Duitse polisie die huis van die medevlieënier … Lees verder